News

Our social page on behalf of our Franchisee's and agents.

Meriete toekenning deur SA. Jagters aan Hendrik Swanepoel

Graag wil ons baie geluk sê aan Hendrik Swanepoel van ons Bloemfontein kantoor met sy uitsonderlike prestasie onvang van SA Jagters. Dit is 'n eerste vir Legally Armed! Hendrik baie dankie vir jou harde werk. Jy is 'n voorbeeld vir al ons kantore. Hendrik kan gekontak...

Restricted firearm for self-defence – Only farmers qualify

“Restricted firearm for self-defence”. Slegs boere mag een besit. Only farmers qualify. Baie min mense in SA. weet dat ‘n boer, wat voltyds boer, ‘n vyfde wapen op sy naam mag lisensieër, sonder toegewyde sportskiet status. Volgens Artikel 14 van die wet kan ‘n boer...

National Cowboy Action Shooting Competition

WESTERN SHOOTERS OF SOUTH AFRICA PRESENTS National Cowboy Action Shooting Competition at Lion Mountain Creek Range Bloemfontein Date: FRI 28 APRIL - SUN  30 APRIL 2017 Place: FARM IRENE JAGERSFONTEIN ROAD TIERPOORT For more info contact: CHARL Cell 0824418431 CHRISTO...

Last chance for VIP tickets

Daar is minder as 'n week oor voor ons die trekking doen vir die 5 VIP kaartjies vir Huntex die jaar. Gaan jy die gelukkige een wees? Gaan registreer jouself op ons “sms – e-pos reminder sisteem” en staan ‘n kans om hierdie jaar jouself en 4 vriende of familie lede...

Competition time with Huntex Expo 2017

Competition Legally Armed will be at Huntex Galagher Estate Midrand, for the first time this year. Because of this we have access to tickets for the VIP day the 27th of April 2017. With this in mind we decided to give away 5 tickets to a person that register on our...

Huntex 2017 in Midrand

Ons is so bly om aan te kondig dat ons hierdie jaar ons eie stalletjie by Huntex in Midrand (Gallagher Estate)  gaan hê. Dit is ‘n droom wat waar geword het vandat ons die eerste keer saam met Hinterland daar was 2 jaar terug. Ons gaan in saal 5 by stalletjie 553A...

Is die invoer en uitvoer van wapens ‘n kopseer?

Met hedendaagse tegnologie kan ‘n mens basies enige iets oor die internet koop. Hoekom nie ook wapens nie? Baie buitelandse jagters wil ook nie meer met hulle eie wapens kom jag nie omdat die invoer en uitvoer van wapens ‘n probleem is. Baie mense sê die invoer of...

Import and Export of Firearms

These days you can buy anything on the web. Why not firearms? Many overseas hunters also doesn’t want to come and hunt with their own rifles because the import and export is a problem. People say it is a problem to import or export firearms, but this need not to be a...

Addisionele lisensie kan sportskiet bevorder

Na vele gesprekke met verskillende mense het ek baie uiteenlopenede antwoorde gekry. Veral die vroulike geslag het nog die idee dat dit ‘n mans sport is omdat mans elke jaar jag. Daar is egter ook van die vrouens wat reeds saam met hulle mans aan skiet aktiwiteite...

Pin It on Pinterest

Shares
Share This