Hierdie Oom van 86 wys ons almal dat jy nie net ‘n geweer vat en skiet nie, maar dat dit tog ‘n skill is wat jy moet oefen en leer.

Stuur gerus julle videos aan Legally Armed dat ons dit kan deel met ons ander wapen liefhebbers.

Pin It on Pinterest

Shares
Share This