Die SA. Wapen & Ammunisie Handelaars’ Assosiasie se hofaansoek met betrekking tot die laat hernuwings van vuurwapen lisensies sal aangehoor word in die Hooggeregshof op Donderdag 24 November 2016. Ons as vuurwapen eienaars ondersteun die aansoek en wens die aansoekers alle voorspoed toe. Ons sal u op hoogte hou van die uitslag van die saak.

#legallyarmed #SAArms&AmmunitiondealersAssociation

Pin It on Pinterest

Shares
Share This