Met hedendaagse tegnologie kan ‘n mens basies enige iets oor die internet koop. Hoekom nie ook wapens nie? Baie buitelandse jagters wil ook nie meer met hulle eie wapens kom jag nie omdat die invoer en uitvoer van wapens ‘n probleem is. Baie mense sê die invoer of uitvoer van ‘n wapen is ‘n probleem, maar dit hoef nie te wees nie. Met ondervinding van invoer en uitvoer van wapens na 12 lande is Legally Armed jou oplossing, hetsy of jy ‘n wapen wil invoer en of jy jou kliënte wat kom jag wil bystaan om met hulle eie wapens te kom jag.

Vir enige navrae skakel gerus vir Johan Martin by 083 391 8180 of stuur ‘n e-pos na johanmartin@legallyarmed.co.za.

Pin It on Pinterest

Shares
Share This