Competition

Legally Armed will be at Huntex Galagher Estate Midrand, for the first time this year. Because of this we have access to tickets for the VIP day the 27th of April 2017. With this in mind we decided to give away 5 tickets to a person that register on our “Sms- and e-mail reminder system” before the the 21st April 2017. So if you still haven’t registered, do so on our website. The winner will be announced on Friday 21st  April 2017 on facebook. This is the perfect opportunity for you to go to Huntex with friends or family on the VIP day where there is only certain amount of tickets available for the day. There is only two conditions, you must come and visit us at stall no 553A Hall no 5 and be able to attend Huntex on the said date. Visit our website at www.legallyarmed.co.za to register! Anybody who register now until 21st April 2017, will be in contention.

Legally Armed SMS Reminder Button

Kompetisie

Legally Armed gaan hierdie jaar die eerste keer by Huntex Glagher Estate Midrand ‘n eie stalletjie hê, en daarom het ons toegang tot kaartjies vir die VIP dag op Donderdag die 27ste April 2017. Met dit ingedagte het ons besluit om 5 VIP kaartjies weg te gee vir ‘n persoon wat van vandag af tot Vrydag die 21ste  April 2017  homself/haarself  registreer op ons “Sms en e-pos reminder sisteem”. Die wenner sal Vrydag die 21ste April 2017 bekend gemaak word op die blad. Dit is die idiale geleentheid om jouself, familie of vriende na Huntex te neem op hierdie dag waar daar net ‘n sekere hoeveelheid kaartjies beskikbaar gestel word. Daar is egter net twee voorwaardes, jy moet ons kom besoek by stalletjie 553A in Saal 5 en jy moet Huntex op 27 April kan bywoon. Gaan na ons webbald by www.legallyarmed.co.za en registreer! Enige iemand wat van vandag af tot die 21ste Apil 2017 registreer kom in aanmerking vir die kaartjies.

Pin It on Pinterest

Shares
Share This