Daar is minder as ‘n week oor voor ons die trekking doen vir die 5 VIP kaartjies vir Huntex die jaar. Gaan jy die gelukkige een wees? Gaan registreer jouself op ons “sms – e-pos reminder sisteem” en staan ‘n kans om hierdie jaar jouself en 4 vriende of familie lede Huntex toe te vat.

Trekking word Vrydag die 21ste April  2017 gedoen. Besoek ons webblad by www.legallyarmed.co.za . Vir enige navrae skakel gerus vir Bernu by 082 5742 142.

 

There is less than week left until we do the draw for 5 VIP Huntex tickets  for this years exhibition. Are you going to be the lucky one? Go and register on our “sms – e-mail reminder system” and stand a chance to go to Huntex with 4 of your friends or family. Draw will take place on Friday the 21st of April 2017.

Visit our website at www.legallyarmed.co.za . For any enquirers please contact Bernu at 082 5742 142.

Click below to enter the competition

Pin It on Pinterest

Shares
Share This