Which licenses is valid or not

There is a lot of questions about which licenses are still valid. All licenses issued under the old  Firearm Control Act, where you have not renewed under the new Firearms Control Act of 2000, is still valid. See examples hereunder.

Watter lisensies is geldig of nie

Daar is baie vrae oor watter lisensies nog geldig is of nie. Alle lisensies onder die ou Vuurwapen wet, wat nie onder die nuwe Vuurwapen Wet van 2000 hernu is nie, is nog steeds geldig. Sien voorbeelde hieronder.

Lisensies wat uitgereik is onder die ou wet | Licenses issued under the old act.

New licenses under the new act

All new licenses issued under the new Firearm Control Act and those that was renewed under this act, looks like the example hereunder. Please take note of the date marked in yellow because this is the expiry date of your license and needs to be renewed 90 day before expiry.

Nuwe lisensie onder die nuwe wet

Alle lisensies  wat nuut uitgereik is of hernu is onder die Wet op Beheer van Vuurwapens 2000 (Wet 60 van 2000) lyk soos die voorbeeld hieronder. Hou asb die datum dop wat in geel gemerk is aangesien dit die verval datum van jou lisensie is, en moet hernu word 90 dae voor die verval datum.

Lisensies uitgereik in terme van die Wet op die Beheer van Vuurwapens 2000 (Wet 60 van 2000)

Licenses issued in terms of the Firearms Control Act  2000 (Act 60 of 2000)

Pin It on Pinterest

Shares
Share This