Ons  is baie opgewonde om ons eie “APP” aan julle bekend te stel. Julle kan dit op Playstore gaan aflaai gratis en verniet. Die van julle wat reeds van ons “Sms reminder “ sisteem gebruik maak, kan dan sommer hulle vuurwapen lisensies op hulle selfone en tablette bestuur.

Die wat nog nie geregistreer het nie, kan deur die “APP” registreer, of net die “App” hou om advertensies en dienuutste verwikkelinge in die vuurwapen bedryf te volg. Gaan kyk gerus dit is gratis. Net beskikbaar vir Android. Laat weet ons asb wat julle dink.

We are very excited to launch our own “APP”.  You can download it from Playstore absolutely free. Those of you who have registered on our “Sms reminder” system can now managed your licenses on your cell phone and tablet. Those who has not yet register can register on the “APP”. If you don’t want to register on the “Sms reminder” system keep the app to get advertisements and the latest news in the firearm industry. Only available on Android. Please have a look, it is for free! We invite you to make any suggestions you may have.

Pin It on Pinterest

Shares
Share This