Gerrie Coetzee Vuurwapens Groeperingskietkompetisie deur SA Jagters, Bloemfontein aangebied die 14de Oktober 2017

Plek: BMSSK (Suid van BFN op die Reddersburg pad)
s29° 15′ 33.4″ E26° 13′ 31.4″

TYD: 08:00 – 16:00

Datum: 14 Okt 2017

1st Inskrywing: R100
2de Inskrywing: R50
300m Inskrywing R100

Vir meer inligting besoek gerus Gerrie-Coetzee-Vuurwapens

Pin It on Pinterest

Shares
Share This