Bloemfontein se Lion Mountain Rangers Klub het weereens ‘n baie suksesvolle 2018 Nasionale Kampioenskappe in Bloemfontein aangebied.

Die kampioenskappe is aangebied by die Cowboy dorp, Lion Mountain Creek, net buite Bloemfontein.

VERSKEIE VAN LEGALLY ARMED BLOEMFONTEIN SE KLIëNTE HET DAN OOK UITSTEKEND PRESTEER  TYDENS DIE NASIONALE KAMPIOENSKAPPE. DIE VOLGENDE PRESTASIES IS BEHAAL:

  • Canvas Pete ( Petrus van Zyl) behaal die eerste plek in die “Forty-Niner” dissipline.
  • Catherine Starr (Carine van Heerden) behaal die eerste plek in die “Junior Cowgirl” dissipline.
  • Reverend Black ( Christo van Heerden) behaal die derde plek in die “Forty-Niner” dissipline
  • Quincy Cole ( Quintus van Heerden) behaal die tweede plek die “Double Duelist” dissipline.
  • Killer Karl (Charl Cilliers) behaal die derde plek in die “Wrangler” dissipline.
  • Killer Kid (Chandre Cilliers) behaal die derde plek in die “Junior Cowboy” dissipline.

BAIE GELUK AAN DIE COWBOYS EN COWGIRL. ONS SIEN DAARNA UIT OM VAN HULP TE WEES MET DIE AANSOEKE VAN DIE VOLGENDE “RAAKSKIET” VUURWAPENS.

HENDRIK SWANEPOEL EN DIE BLOEMFONTEIN SPAN.

Pin It on Pinterest

Shares
Share This