fbpx

Die afgelope paar jaar is daar baie onsekerheid in die wapenwet van talle wapens wat geweier word, wapen regulasies wat al strenger word, en belaglike wetgewing wat die Staat probeer afdwing op sekuriteitsmaatskappye.

So moet ek ‘n wapen dan koop? Die vraag is eerder hoekom het jy nie alreeds ‘n wapen nie.

Met die nuutste misdaad syfers wat toon dat 20306 moorde in 2018 gepleeg is, 50666 diefstal sake gepleeg is in 2018 en aggressiewe roof met ‘n getal van 138233 in 2018 plaasgevind, raak dit al hoe meer nodig vir lede van die publiek om hulle eie veiligheid te prioritiseer. Hierdie is net sake wat gerapporteer is by die SAPD.

Vir hierdie rede is Legally Armed al in die bedryf, met ‘n bewese rekord om privaat persone en sekuriteitsmaatskappye bystand te bied met die volgende dienste: Aansoek om nuwe vuurwapenlisensies, hernuwing van vuurwapenlisensies en besigheid vuurwapenlisensies, appèlle en boedel vuurwapens. Kontak ons vandag nog en prioritiseer jou en jou gesin se veiligheid.

Volgens statistiek het 150 574 persone in 2018 onwettiglik wapens besit. Met hierdie getal wat moontlik in 2019 sal toeneem, verbeter jou en jou gesin se veiligheid; maak die regte keuse. Begin vandag nog met die proses om jou vuurwapen aan te skaf.

Erkenning:

Hillel Coetzer

Legally Armed Standerton 

Nommer: 087 806 3864

Email: standerton@legallyarmed.co.za

 

5 + 7 =

Hillel Coetzer

Hillel Coetzer

Legally Armed Standerton

Legally Armed Standerton firearm motivations and applications

Are you a sportshooter, hunter, game farm owner, professional hunter, owner of a security company, private firearm owner or an attorney?

Send e-mail to standerton@legallyarmed.co.za or call 087 806 3864

Pin It on Pinterest

Shares
Share This